Hoekom Dr Arina Lanser?

Dr Arina Lanser praktiseer al meer as 30 jaar, sy is sedert 1988 by die HPCSA geregistreer!

Wat om te Verwag

‘n Volledige verduideliking van alles wat u moet weet voordat u die praktyk besoek.

Wat die praktyk bied

‘n Volledige lys van alles wat ons by die praktyk bied. Van assesserings tot voorligting, toesprake kursusse en nog vele meer

Dr Arina Lanser in die Media

Kyk na die radio-onderhoude en artikels waarin Dr Arina Lanser verskyn het.

Toesprake en Ouer Kursusse

‘n Volledige lys van al die toesprake wat deur die praktyk aangebied word.

Ons bied ook kursusse aan wat spesifiek vir ouers ontwikkel is.

Toetse en Voorligting

Algemene assessering vir kinders 3-18 jaar
•  Skoolgereedheid
•  Keuse van die regte hoërskool in gr.7
•  Vakkeuse in gr.9
•  Beroepsvoorligting
•  Toesting vir Konsessie