Opkomende
Kursusse & Gebeure
"Kinders word wat hulle vertel word hulle is; bou jou kinders op en sê hoe baie hulle vir jou werd is."
-Anon-





Wat om
te Verwag:
'n Volledige verduideliking van alles wat u moet weet voordat u die praktyk besoek.
Wat die
praktyk bied:
'n Volledige lys van alles wat ons by die praktyk bied. Van assesserings tot voorligting, toesprake kursusse en nog vele meer.
Toesprake en Ouer Kursusse:
'n Volledige lys van al die toesprake wat deur die praktyk aangebied word.
Ons bied ook kursusse aan wat spesifiek vir ouers ontwikkel is.
Toetse en Voorligting:
-
Algemene assessering vir kinders 3-18 jaar
-
Skoolgereedheid
-
Keuse van die regte hoërskool in gr.7
-
Vakkeuse in gr.9
-
Beroepsvoorligting
-
Toesting vir Konsessie
"Thank you for the time you took to conduct a very meaningful and professional assessment for my daughter."
- Deony van Wyk -
"Dr. Lanser se kwalifikasies beindruk van meet af, maar dit is haar professionele manier en duidelike goeie aanslag met die kinders wat die deurslag gee."
- Lynnette Seidl -
Terugvoering:

Dr Arina Lanser Biografie:

Adres:
Kontak:
811 Augrabies Ave, Little Falls, Roodepoort, 1735
Praktyksnommer: 8614202
Reg. Health Professions Council of South-Africa
Dr Arina Lanser
083 266 9575