Ouerkursusse

1. Is ek as ouer gereed vir gr.1?

2. Die oorgang van gr.3 na gr.4: Waaroor al die bohaai?

Toesprake

1. Realiteite in Onderrig

2. Skoolgereedheid: Toe en Nou

3. Uitdagings om ‘n ouer in die veranderende wêreld te wees

4. Dissipline en Ouerskapstyle

5. Verband tussen dissipline tuis en ouditiewe vaardighede.

6. Verhouding tussen Sinus / allergieë, middeloorontsteking en Leerprobleme

7. Die dilemma van die vyfjarige

8. Kinders met ADD / ADHD en emosionele probleme

9. Kommunikeer emosies / Touch Therapy

10. Post-Traumatiese Stres-Sindroom

11. Word ons immuun teen geweld?

12. Depressie, kinderselfmoord en groeiende geweld, veral onder meisies.

13. Die veranderende rol van grootouers

14. Boelies

15. Kompetisie in laerskole: nuttig of skadelik?

en vele meer…